Successfully reported
+27

Silver Spoon Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kolgans Street, Potchefstroom, 22531, Noordwes
  • Vanaf R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silver Spoon Selfsorg is in 'n stil woonbuurt, Mooivalleipark, in Potchefstroom geleë. Dit is naby die NWU, Fanie du Toit-sportterrein, die Senwes-krieketstadion, NWU-hokkievelde, Gimmies en verskeie Trou-venues. Dit is ook gerieflik naby die Mooirivier Junction en die Vyfhoek Winkelsentrums. Die woonbuurt het 'n straatkamerastelsel wat 24 uur-sekuriteit bied.

Die eenhede het 'n sonkragstelsel, noodligte en 'n kragopwekker wat beurtkrag uitskakel. Daar is ook onderdakparkeerplek met kameras en laserstraalsekuriteit.

Eenheid 1 is 'n ruim eenheid vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met netjiese beddegoed, handdoeke, lugversorging, 'n plafonwaaier en elektriese komberse. Daar is ook 'n enkelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak met 'n groot toonbank, verwarmer vir die winterkoue en 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, warm skinkbord, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware, eetgerei, lugbraaier en kookware toegerus.

Die sitarea het 'n TV met die volle DStv Explora-pakket, en gratis WiFi. Oop en beskutte braaigeriewe is beskikbaar. Houtskool en vuuraanstekers is op versoek en teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Privaatheid is 'n prioriteit en buiten die privaat braai-area lei die kombuisdeur na 'n privaat rookarea agter die eenheid.

Eenheid 2 is op die eerste verdieping met 'n privaat ingang en 'n buitetrap. Dit het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens met beddegoed, handdoeke, elektriese komberse, 'n haardroër en toiletware, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en lugversorging. Die eenheid het 'n klein toonbankkombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n onderdakbalkon met 'n tafel, stoele en 'n klein Weber-braai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Magda H
Saam met vriende
5.0
Perfek. Pragtige kamer, gasheer en gasvrou baie aangenaam en hulpvaardig. Daar is aandag gegee aan elke klein detail in die kamer. Ons het heerlik ges...
Sien meer
Okt 2025
Anna-marie F
Saam met vriende
5.0
Saam met 'n vriendin bespreek om Aardklop by te woon. Pragtige woonstel, uitstekend. Pragtige, goed toegeruste woonstel. Uitstekende diens en gasvryhe...
Sien meer
Okt 2025
Theuns D
Saam met lewensmaat
5.0
Superior and highly recommended. Our stay was exceptionally pleasant. This was one of the best self-catering units we have ever stayed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Irene V
5.0
Heerlik. Ek kom weer. Ek het heerlik gekuier. Alles was perfek.
Apr 2025
Marelize V
Gesin met tieners
5.0
Ons sal enige tyd weer boek by Silver Spoon! Die verblyf en diens was uitstekend. Die eenheid was baie goed ingerig. Die eienaar het baie moeite gedoe...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Berdine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8 Kolgans Street, Potchefstroom, 22531, Noordwes
  • Gaste dink Silver Spoon Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kolgans Street, Potchefstroom, 22531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3I34z2sOP43wf27nJqJZnSpObjlroMtjnSN9eix8VHWmMUPNSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 8 Kolgans Street Potchefstroom 22531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67967 27.10837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang