Successfully reported

Silver Spoon Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfek. Pragtige kamer, gasheer en gasvrou baie aangenaam en hulpvaardig. Daar is aandag gegee aan elke klein detail in die kamer. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Magda, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die moeite. Dit was baie aangenaam om julle te ontvang en ons hoop ons sal julle weer in die toekoms sien.

Anna-marie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Saam met 'n vriendin bespreek om Aardklop by te woon. Pragtige woonstel, uitstekend. Pragtige, goed toegeruste woonstel. Uitstekende diens en gasvryheid deur Monty en Berdine. Sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Anna-marie, dit was só lekker om julle hier by ons te hê. 10 uit 10 vir sulke hartlike en netjiese gaste. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete. Monty en Berdine.

Theuns D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Superior and highly recommended. Our stay was exceptionally pleasant. This was one of the best self-catering units we have ever stayed in. The attention to detail is superior, to say the least. The unit (1) contained everything we needed (and more), and the cleanliness was faultless. We highly recommend this accommodation and appreciated the hands-on, welcoming hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie, Theuns. Dit was so lekker om sulke aangename mense soos julle te ontmoet en lekker te gesels. Baie dankie ook vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Baie groete. Monty en Berdine

Irene V
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlik. Ek kom weer. Ek het heerlik gekuier. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg en ontvang julle graag weer.

Marelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ons sal enige tyd weer boek by Silver Spoon! Die verblyf en diens was uitstekend. Die eenheid was baie goed ingerig. Die eienaar het baie moeite gedoen om alles vir ons gemaklik te maak. Ons sal enige tyd weer boek by Silver Spoon! Die verblyf en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was regtig aangenaam om julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Baie groete. Monty en Berdine

Vicky V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netjies, skoon en veilig. Die verblyf was heerlik. Alles wat jy nodig het en nog meer. Skoon en netjies. Baie gerieflik en veilig. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar gaan woon en dit was naby aan die Universiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om jou te ontvang en jy is altyd baie welkom om weer by ons te kom bly. Groete. Berdine en Monty

Elizabeth D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Absolutely the best place to stay. Absolutely amazing. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie bly dat julle jul verblyf in Eenheid geniet het. Julle is 10/10 gaste en altyd welkom by Silver Spoon Selfsorg. Groete. Monty en Berdine

Hannes N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Gasheer en gasvrou laat jou tuis voel. Pragtige, rustige blyplek en woonbuurt. Voldoen aan al die vereistes van selfsorg. Aandag word gegee aan fyn detail om tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Hannes, baie dankie vir die resensie. Monty en Berdine.

Nikki J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Die plek is pragtig, skoon, en alles wat jy benodig in 'n selfsorg eenheid is beskikbaar. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar bespreek as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie vir jou resensie. Julle is sulke gawe mense, ons hoop ons kan julle weer ontvang, Monty en Berdine

Fritz H
1 nag
5.0
Jul 2024

Oulik vir oornag. Die plek is netjies, goed toegerus vir 'n oornagreisiger en voel baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Monty en Berdine Schoeman

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Berdine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kolgans Street, Potchefstroom, 22531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3I34z2sOP43wf27nJqJZnSpObjlroMtjnSN9eix8VHWmMUPNSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 8 Kolgans Street Potchefstroom 22531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67967 27.10837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang