Silver Spray
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Aug 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Seafront Beach House
- Selfsorg
- Seaview Studio
- Selfsorg
- Budget Studio
- Selfsorg
Huisreëls
Respekteer asb. ander gaste.
Silver Spray hef nie 'n skoonmaakfooi of breekskadedeposito nie. Laat asb. die eenheid skoon en los die regte bedrag indien jy iets breek.
Sou jy ’n daaglikse skoonmaakdiens verlang, word ’n addisionele fooi per dag gehef. Dit moet vooraf gereël word.
Silver Spray voorsien linne en badhanddoeke. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Gaste moet asb. hul eie braaihout/houtskool en vuuraanstekers saambring.
Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle asb. hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. OpenView is beskikbaar.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 12 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 12 maande voor die inkloktyd | 45%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Victoria Bay, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang