Silver Stream Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 135 Jaguar Crescent, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Silver Stream Studio is in Hazeldean, Pretoria geleë en bied gehalte en veilige verblyf vir paartjies of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en trou-venues.
Die landgoed se sekuriteit is topgehalte en dit bied ook 'n pragtige ontspanningsarea met 'n dam, groen grasperke en kinderspeelplek.
Die ateljee beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank, 'n stort in die kamer en 'n aparte toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Koffie, tee en beskuit word voorsien.
Die ateljee het 'n TV met 'n Netflix-intekening asook komplimentêre WiFi vir gaste om vir besigheid of vermaak te gebruik.
Die kamer loop uit op 'n privaat balkon waar gaste hul koffie of 'n skemerkelkie kan geniet.
Die ateljee is op 'n residensiële eiendom geleë, maar is toeganklik deur 'n privaat deur vanaf die straat via 'n wenteltrap.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 135 Jaguar Crescent, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Silver Stream Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 135 Jaguar Crescent, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang