Silver Stream Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 135 Jaguar Crescent, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en verskeie trou-venues.
Die landgoed se sekuriteit is topgehalte en dit bied ook 'n pragtige ontspanningsarea met 'n dammetjie, groen grasperke en speelplek vir kinders.
Dié ateljee het 'n dubbelbed en 'n slaapbank, 'n stort in die kamer en 'n aparte toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus en koffie, tee en beskuit word voorsien.
Die ateljee het 'n TV met Netflix en WiFi.
Die kamer lei na 'n privaat balkon waar gaste koffie of 'n skemerkelkie kan geniet.
Die eenheid is op 'n residensiële perseel, maar het 'n privaat ingang vanaf die straat via 'n spiraaltrap.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 135 Jaguar Crescent, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Silver Stream Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 135 Jaguar Crescent, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang