Successfully reported

Silverlake Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Silverlake is 'n rookvrye eiendom en rook is verbode in die kajuit, dekareas, trappe, looppaaie of braai-area. Dit is as gevolg van die sensitiewe inheemse plantegroei en die hoë brandrisiko-gebied van die Wildernis in die algemeen.

Die kajuit is slegs vir gaste, en geen besoekers mag onthaal word terwyl hulle in die kajuit bly nie.

Partytjies en harde musiek is verbode tydens verblyf by Silverlake om die vrede en rustigheid van die gebied in die algemeen te respekteer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 095
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 095
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 711 North Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd386881a30922225f2b3dccb614afee77c10f0153453668e4a752e97061d6ffd2d1b41e57b02a0c233869f2bac2adda4dd1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 095 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 711 North Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.000012240089 22.634570961711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang