Simbithi 29 Fish Eagle Ridge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Die huis word daagliks skoongemaak, maar nie op naweke of openbare vakansiedae nie.
- Let asb. dat 'n ingangsfooi van R400 by die landgoed betaal moet word, plus R100 vir elke persoon wat vingerafdruk-toegang tot die landgoed wil hê. Kaartgeeriewe is beskikbaar.
- 'n Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n ekstra koste van R200 per dag, maar dit is nie oor naweke en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let asb. dat alle gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur Simbithi Eco Estate voorsien, moet aanvaar.
- Rook word nie in die huis toegelaat nie, slegs buite waar daar asbakkies voorsien word.
- Daar word slegs 8 gaste, insluitend kinders, op die perseel toegelaat. Geen addisionele oornagbesoekers word toegelaat nie. 
- Geen harde musiek word toegelaat nie.
- Handdoeke mag nie op die relings gehang word nie aangesien daar 'n wasgoedlyn is. 
- Meubels mag nie na buite geskuif word nie.
- Enige skade sal beboet word.
- Gaste moet asb. met die gasheer hul geskatte aankomstyd reël sodat julle kan ontmoet en toegang tot die landgoed kry. 
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Loquat Close, 29 Fish Eagle Ridge, Simbithi Eco Estate, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang