Successfully reported

Simfonie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Relaxing, clean & spacious. Our stay at Simfonie was simply relaxing & unwinding. It was clean & everything you might need is provided. The photos did not capture the size of the room. It is so spacious! We will look no further than Simfonie for accommodation, should we visit North West again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf! Een van die netjiesste en skoonste plekke waar ons nog oornag het! Alles wat mens nodig het in 'n ten volle toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie Van Staden V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam, lekker gebly! Simfonie was van topgehalte en word definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melandi K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Soos hierbo. Baie netjiese plek en is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abeedha F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties, gemaklik, heerlik. Dit het soos huis gevoel! Sal beslis weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ruim en rustig, baie netjies met 'n huislike gevoel. Baie netjies en ruim, heerlik gekuier en sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Baie netjies en veilig. Heerlik, dankie! Vriendelik ontvang en baie veilig. Baie netjiese verblyf met baie meer as wat jy benodig. Dankie vir die vars melk en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Gemoedsrus. Baie lekker, rustige omgewing. Veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Oor die algemeen, 'n aangename verblyf. Netjiese plek, maar mens sou dink daar is DStv vir die prys wat mens betaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Mozart Way, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ea4a334af14db18670e6d4c12dc7267e6880d1c7cb5b03c73c4d9cf24e806694e247e0c262f4301ab86c5c1b51c5fbc3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 35 Mozart Way Van Der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.700170279456 27.117800851318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang