Successfully reported

Six Whale Rock Gardens

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat ons landgoed permanente inwoners en ander vakansiegangers akkommodeer. Respekteer asseblief hul privaatheid en rustigheid te alle tye.

Om 'n vreedsame omgewing te handhaaf, word harde musiek of partytjies nie na 20:00 toegelaat nie. Sekuriteit op die perseel is gemagtig om hierdie beleid af te dwing.

Die eenheid mag nie deur kinders of studente sonder volwassenes bespreek word nie.

Rook of vape is streng verbode binne die gebou of eenheid. Aangewese rookareas is buite beskikbaar.

Troeteldiere word nie in die gebou of eenheid toegelaat nie.

Om 'n vreedsame omgewing vir alle gaste en bure te verseker, het ons 'n streng geen geraas-, musiek- of partytjiebeleid nie. 'n Geraasmoniteringstoestel (Minut) is in die eenheid geïnstalleer om hierdie standaard te help handhaaf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 6 Whale Rock Gardens, White Caps Way, Plettenberg Bay, 6060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a1d42a916eddc5016f2dc5dae568876ed8e0e6643b7875e1271f35b140668a843ea83314e2fd98a143744f81f751d1f700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 Unit 6 Whale Rock Gardens White Caps Way 6060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.086911709984 23.362749279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang