Successfully reported

Sjoe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zelda F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Skoon & netjies, veilig & waarde vir geld. Ons was 3 vrouens en het heerlik gebly. Isabel en haar man is baie gasvrye, aangename mense. Daar was alles wat nodig was om ons verblyf lekker te maak ten tyde van ons besoek aan NAMPO. Stort se waterdruk is fantasties, en die water is ordentlik warm. Die grasperk voor die woonstel is bietjie klein vir 'n voertuig sowel as kuier onder die boom, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie want ons het nie buite gebraai nie. Die area is veilig en dit was redelik stil ten tydens van ons besoek. Genoeg skoon handdoeke is voorsien, sowel as oorgenoeg beddegoed vir al die beddens. Vinnige WiFi. Lekker groot kaggel binne met hout en vuuraanstekers verskaf vir die eerste aand. Baie dankie vir die lieflike, bekostigbare verblyf, ek sien julle weer later vanjaar en het reeds bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker. Baie lekker gebly en die omgewing is pragtig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie gemaklik en goed toegerus. Dit was uitstekend, rustig en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Spacious and comfortable. A great stay, home from home. The space was surprising. The unit is well appointed and ideal for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan H
1 nag
5.0
Mei 2025

Happy. Very happy with my stay at Sjoe. Will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het dit baie geniet. Baie rustig en die gasvrou is baie vriendelik. Baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Lekker mense en lekker plek. Sal weer gaan. Alles wat jy nodig het en selfs meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Sjoe
Oulike gas. Sal met ope arms ontvang.

Natasha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The best weekend away. It was amazing. The host was friendly and welcoming. Shops and the beach were a walk away. The place was neat and she really catered for the little gestures that you need for your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dordrey B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker weer + lekker blyplek = lekker naweek! Dit was weereens baie lekker by Sjoe. Isabel laat ons altyd ekstra welkom voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Sjoe
Dankie. Ook lekker om julle te help.

Ernest J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastiese gasvrou Isobel. Verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Sjoe
Dankie gawe gas. Isabel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMfI8aOYA8lGyCuEgu1MSvq4E0suTB74TxY1TwUkMVmCJDJ7DAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 13 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.802138 20.0510309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang