Sjoe
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sjoe is in die rustige kusdorpie Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste of vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet egter hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en Netflix, 'n ingeboude braai, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Die eenhede is naby die strand, winkelsentrums en die hawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Sjoe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang