Successfully reported
+13

SkatKus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennelaan, Fisantekraal 3880 SkatKus, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SkatKus is 'n moderne selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Die kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag, want dit beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met stoele wat perfek is vir etes en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, en 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.

Buite het die eiendom 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gedeelde swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dennelaan, Fisantekraal 3880 SkatKus, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink SkatKus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennelaan, Fisantekraal 3880 SkatKus, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18e9524f83b929454a4dcfeae197c3240f297596bb176b0e7c86a0fa30bcd1e4529387f2ae34fc3e11be56e3a251ec20bdf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Dennelaan Fisantekraal 3880 SkatKus 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367830117942 21.391518403224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang