Successfully reported
+66

Skeiding Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skeiding off the N2, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 386 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Skeiding Guest Farm is 'n graan-, skaap-, volstruis- en Nguniplaas halfpad tussen Kaapstad en Knysna, en naby die N2. Dit is die ideale oornagplek vir beide toeriste en gesinne.

Verblyf word in 'n verskeidenheid gastekamers en kothuise aangebied. Elke kamer en kothuis het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kothuise het eerlikheidskroegies en kaggels. Die kamers en kothuise is na plante, diere en voëls wat algemeen in die area te vinde is, vernoem. Die heelike plaasontbyt sluit 'n seisoenale vrugtebak, ten minste 'n dosyn tuisgemaakte smere en konfyte, varsgebakte brood, vetkoek, 'n kaasbord, ontbytgrane, jogurt, eiers en 'n keuse tussen volstruisvleis en spek in.

Geniet tuisgemaakte plattelandse kookkuns deur Anné-Lize en haar span bekwame en entoesiastiese assistente. Neels is die vleis-sjef voor die vuur, tensy plaaswerk hom besig hou. 'n Driegangmaaltyd word elke aand by die familietafel bedien. Gaste moet bestuur asseblief laat weet van enige dieetvoorkeure vir die beste fynproewerservaring, of 'n selfsorgwegbreek bespreek en rustig langs die vuur ontspan.

Die plaas het ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gaste kan die volstruise voer en die werkende skaaphonde dophou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wynand V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful, breathtaking experience. Absolutely wonderful. The scenery was breathtaking, and the hosts were incredibly welcom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Karel S
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, vriendelik, voorberei. Dit was 'n wonderlike ervaring. Selfsorg eenheid was superskoon en hout was gepak, reg vir 'n vuur. Ons is vriendelik...
Sien meer
Jul 2025
Louis P
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was die prys werd, netjies en goeie diens. Sien sterre.
Mrt 2025
Heloise G
5.0
Die plaas is pragtig met die mooiste uitsig oor vlaktes. Mooiste plaas, pragtige huisies, dit is stil en netjies en alles wat jy nodig het.
Feb 2025
Marco G
Gesin met klein kinders
5.0
Memorable experience. A truly wonderful stay, customer service and food was a big A+.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anné-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Skeiding off the N2, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skeiding Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 386
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 386
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 386
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skeiding off the N2, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ODVjZjUzLWQ3ZTktNDM3Ni1iZDg4LTRjOTZjZjgxMjBlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 386 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Skeiding off the N2 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.079029249723 20.806062966585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang