Skilpadbessie Eko - Kamp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Kapokbossie
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie toerusting saambring. - Soutbossie
-
Kampeerplek
Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Gebruik van houtstoof-warmbad
Huisreëls
Hout word vir die donkie voorsien, en braaihout en hout vir die warm bad kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word.
Harde musiek na 19:00 word nie toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Groot vure word nie tydens sterk winde toegelaat nie.
Kampeerders sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat veroorsaak word deur brande wat veroorsaak word deur die onbedagsame gedrag van kampeerders.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 4.7 km on the Hectorskraal Road off the R305, Takkiesfontein Farm H18, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang