Successfully reported
+29

Skuinslê

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Park Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 452 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skuinslê is 'n kunstige en ontspanne huis wat in Yzerfontein geleë is. Dit is net 'n kort entjie se stap van die hoofstrand af en bied wonderlike see-uitsigte vanaf die boonste kuierdek. Die agterstoep is 'n gunsteling braai-area en die tuin is volledig omhein wat dit troeteldiervriendelik maak. Die tuin is die tuiste van ongeveer 7 skilpaaie.

Skuinslê bied verblyf aan 8 gaste en is die ideale wegbreekplekkie vir 'n gesin of groep vriende. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede kamers het elkeen 'n dubbelbed en enkelbed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gaste-toilet.

Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n lugbraaier en 'n wasmasjien in. Buiten die drombraai in die tuin is daar 'n binnebraai met 'n etenstafel en nog ingeboude braaigeriewe op die kuierdek.

Die eenheid is heerlik sentraal is stapafstand van 'n wêreldbekende bakkery en koffiewinkel, Yzer Bru-brouery, 'n drankwinkel, kafee, skoonheidsalon en koffiewinkel. Die Sportklub en Lula's Restaurant is ook net 'n kort entjie se stap ver, asook die gemeenskapsaal en tennisbane.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 379

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 Park Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skuinslê het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 452
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 452
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 452
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Park Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bb354ee437a6f6fcf85cbe8b1fb3b7bc8475d9d0dddac7bcef9c4ee1f7a84bcda3623b1257d54bc28c1d400ac626eb2f040?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 452 per nag (plek vir 8) 9 5 1 4 33 Park Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.340266272137 18.164915509193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang