Successfully reported

Skurwejantjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nicky B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

We had a great time! We had a lovely time; it was spotless with everything we needed. It is within walking distance to the sea and the cliff paths.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely stay - comfortable and peaceful. It was great accommodation for our overnight stay after visiting friends nearby. The place was cosy, well-equipped and clean. The main bed was so comfortable with soft linen. The host was lovely and it was easy to come and go freely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Cozy, meeting our family's needs. Exactly what we wanted and needed for our blitz visit to the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly. Baie netjies en gasvrye akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerissa R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

10/10. Dankie Tannie! Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige ligging, en 'n oulike woning. Ons hoop om Tannie gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lineese V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Oulike plekkie. Pragtigste plekkie. Netjies en alles wat nodig is vir kort verblyf. Lieflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfect affordable base to explore from. Undisturbed, safe, peaceful base perfect for exploring the area from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mossie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

100% lekker. Baie dankie. Lekker geslaap by Skurwejantjie en lekker gesels met Marlien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Great location, comfy beds. Unit was nice and clean, and in a great location, within an easy walk to the tidal pools. Beds were comfy, and the bedrooms quite spacious. My only two negatives were the fridge, which was a bit noisy (possibly not levelled properly), and the dining area/table being quite small for a family of 4 - none of them are major though, and we'd definitely love to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Oorslaap in Vermont. Netjiese plekkie. Hoewel die advertensie sê dat 'n blinding die eenheid van die hoofhuis skei, was dit 'n ontnugtering om te besef die blinding is nie teen 'n venster of deur nie, maar dit word net so in die gang afgetrek. Daar woon wel net iemand op die boonste verdieping, niemand in die onderste gedeelte van die huis nie, maar omdat dit nie 'n klankdigte, private versperring is nie, voel dit vreemd en blootstellend. My voorstel is om 'n deur daar te installeer, of dat die blinding soos dit werklik is in die foto's van die eenheid gesien moet word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annerie
Skurwejantjie
Ek het moeite gedoen om die beskrywing so duidelik moontlik te doen en niemand voorheen het dit nog ooit misverstaan nie. Ongelukkig is daar nie plek om 'n deur in te sit nie aangesien die mure nie ooreenstem nie. Daar is regoor die blinding die kombuisdeur wat toegehou kan word vir meer privaatheid, wat die res van die gastehuis skei van die badkamer en 'n derde slaapkamer wat net soms oopgestel word. Die hoofslaapkamer, tweede kamer/leefarea, en kombuis is dan heeltemal privaat. Ek self was al in verskeie gastehuise waar 'n mens bo bly waar die onderste gedeelte bewoon word en met trappe verbind word. Dit is glad nie vreemd nie - die koste van ons plekkie is baie billik in vergelyking met ander plekke in die omgewing terwyl die kwaliteit en spasie eintlik 'n duurder prys regverdig.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Stormvoel Crescent, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905a268a3e849257166758acf955894df5a013c2860f4503191c60cf903d56fe5a5044a2b4fbcb54297d324482def0c2794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 39 Stormvoel Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4140179 19.1633555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang