Successfully reported
+22

Slakkepas 65

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 510 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Slakkepas 65 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos aan die Weskus. Die eiendom is naby die strand.

Dié grasdak-vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is op die grondvloer geleë; elke slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir agt gaste, en die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV met die premium Dstv-pakket ingesluit vir mediavermaak. Daar is 'n binne- en buitebraai vir gaste om te gebruik, en 'n dek op die boonste vloer om na die sonsondergang te kyk.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad met speletjieskamer.
Daar is 'n motorafdak vir een voertuig, addisionele parkeerplek is beskikbaar indien nodig.

Slakkepas is stapafstand van die dorp se winkels en restaurant met die mees noodsaaklike vakansie-items. Dwarskersbos is net 12 km vanaf Velddrif met verskeie goeie restaurante, museums en winkels om te besoek.

As rus, see, sand en sonlig nie genoeg is nie, is daar ook baie ander doendinge in die omgewing om te geniet; 4x4-roetes, staproetes, wynproe en moenie die Weskus lenteblomme vergeet nie. Vir diegene wat lief is vir pienk flaminke en ander vurige vriende, is die klein juweel Rocherpan Natuurreservaat net 10 km vanaf Dwarskersbos, beslis 'n besoek werd.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Main Road, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slakkepas 65 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 510
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 510
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 510
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7666d03897e8da8657c6c062721542481b89ee483b28246b524ee993450570c4ee244dc2b5175480df231549d9d29f87a966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 510 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Main Road Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.694544980931 18.234225788395
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang