Successfully reported
+33

Sleep @ 84

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sleep @ 84 is in Dullstroom se hoofweg geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë.

Die hotel beskik oor 10 kamers om van te kies, wat elk tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hulle is toegerus met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie, ideaal vir verhit-en-eet etes, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n TV met DStv-kanale vir gaste se vermaak.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma-area vir funksies of om net om die vuur te ontspan. Die hele hotel kan ook as 'n geheel vir groter groepe verhuur word.

Toegang tot die hotel is heeltemal outomaties met kodes vir die deure, wat dit vir gaste moontlik maak om enige tyd in te meld.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Neville L
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable experience. The apartment itself was well-organised, with everything in its place and plenty of storage space available. Fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jennifer S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, baie modern en mooi. Baie mooi en modern. Ons het baie lekker gebly. Dis regtig waarde vir geld.
Aug 2025
Renelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Great spot. Great spot. Would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Justin Ross G
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect stay from booking to checking out. Fantastic place that is very well situated within walking distance from all the good spots. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Taryn B
Saam met lewensmaat
5.0
Superb. Superb! Easy check-in/out. Perfect location within walking distance to restaurants and shops. Lovely room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 203

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 84 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Sleep @ 84 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91cbeb380ef9c9760dd56d76596fa0abbad43c5d94d3872b447b63e2201801ef113def0ef50b732bf889f548ba10c5eead9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 84 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.41819708495 30.106643087836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang