Sleep @ 84
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sleep @ 84 is in Dullstroom se hoofweg en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die hotel beskik oor 10 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elkeen het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuisie is geskik om maaltye te verhit. Daar is ook 'n TV met DStv in elke kamer.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma vir funksies of om om die vuur te kuier. Die hele hotel kan as 'n geheel vir 'n groot groep bespreek word.
Toegang tot die hotel is via kodes vir die deure en dit laat gaste toe om enige tyd van die dag in te klok.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 203
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 84 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Sleep @ 84 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang