Successfully reported
+132

SleepOver Orpen Gate

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby die Orpen-hek van die Krugerwildtuin. Dit is die ideale basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin of om by te stop voordat gaste na die park reis. Die verblyf is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.

Daar is 2 enkelbed-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n lessenaar, 'n yskassie en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook skuifdeure wat na ’n stoep lei waar daar tafels en stoele in die tuin is.

Daar is slegs gratis WiFi by ontvangs. Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is braaigeriewe op die perseel.

Daar is ’n gerieflikheidswinkel op die perseel met pasteie, verhit-en-eetmaaltye, sowel as alkohol. Daar is ook ’n veranda met sitplekke waar gaste koffie kan geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter K
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie naby aan die hek. Baie vriendelike werkers, goeie waarde vir geld. Skoon en gerieflik.
Okt 2025
Lorenzi S
Saam met lewensmaat
5.0
Als insluitend! Die volle pakket. Dit was absoluut in alle aspekte die moeite werd. Sal Sleepover beslis vir almal aanbeveel.
Sep 2025
Sonja T
5.0
Gerieflik en rustig. Ja, dit was 'n heerlike verblyf en naby Orpen hek, wat baie gerieflik was.
Aug 2025
Peter Andrew L
Besigheidsreis
5.0
Excellent, staff friendly and helpful. Excellent, staff friendly and went above and beyond to assist and ensure I stayed in the same ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Cliff D
Saam met lewensmaat
5.0
Great place for a sleepover into KNP. Comfortable, clean, and quick access into KNP.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 423

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Orpen Gate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion of the farm Welverdiend 206 KU, Orpen Gate, 1108, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938b84fba9663df35f6173cb1b302102aa90dbc629a97e3dc060813a211976e344da8cdb8fccbca691744c83de4946c8c531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 Portion of the farm Welverdiend 206 KU Orpen Gate 1108 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.553354 31.338637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang