Successfully reported

Slypsteen Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Marthinus G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker en gemaklik. Skoon is 'n baie belangrike faktor en dit was hier baie. Baie gemaklik en skoon. Sou net graag 'n dubbelbed wou gehad het, andersins baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooi uitsig, skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal vir seker aanbeveel. Mooi fasiliteit, baie skoon en netjies en goed toegerus. Pragtige uitsig. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Slept well to continue our travel next day. Overnight only. Enjoyed the views. Brilliant sunrise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Good overnight. Slept well. Enjoyed the stay. Had a good night's rest. Did not spend a lot of time here as we got in late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

N oase in die Noord-Kaap. Uitstaande waarde vir geld, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryna
Slypsteen Accommodation
Ons is dankbaar dat u, u verblyf by ons geniet het.

Charlene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellency! % enjoyed my stay. Great value for money! Definitely visiting again. Beautiful views indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryna
Slypsteen Accommodation
Thank you for your uplifting comment. We appreciate your feedback. You are welcome to visit us any time.

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Oornag op ons toer deur die Noord-Kaap. Ons het die buitelig atmosfeer geweldig geniet. Die uitsig was asemrowend en die dassies het ons aandag getrek. Sarah se tent was absoluut die moeite werd om te besoek. Ongelukkig was daar nie warm water nie, maar ek glo die eienaar het die probleempie alreeds opgelos. Ons beveel Slypsteen hoog aan, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ryna
Slypsteen Accommodation
Dankie vir u besoek en terugvoering. Jammer vir die ongerief met die warm water. Die probleem is reeds uitgesorteer. Besoek ons gerus weer enige tyd.

Stephanie K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Goeie nagrus. Dit was heerlik om te kan swem na 'n lang reis. Die bed is heerlik om op te slaap, ons het goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ryna
Slypsteen Accommodation
Thank you for the feedback. Hope to see you again soon. Blessings.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lot 2168, Vollgraaffsig, 8850, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabeb40604921606a8d7a3b31d52e248710167a1cd17996d8ab19a05800228645282ae467dc54db087f2dcf86a0d9b158b142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 Lot 2168 Vollgraaffsig 8850 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.715362837599 21.828551218835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang