Small Wonder
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Nerina Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Vanaf R5 230 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Small Wonder is 'n lieflike tweeslaapkamer-villa in Franschhoek. Dis net 850 m vanaf die middedorp met al sy winkels, galerye, restaurante en die Hugenotemonument.
Dié villa het 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die een kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die onderste verdieping het 'n volledige waskamer. Daar is 'n kombuis op die boonste verdieping, asook 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en daar is ook 'n kaggel en 'n slim-TV. Deure lei na 'n groot balkon wat reg rondom strek, met 'n tafel en 'n braai. Daar is lugversorging en gratis WiFi.
Buite in die tuin is daar 'n klein swembad en verskeie terrasse met mooi uitsigte. Weber-braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marlicia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 75
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 7 Nerina Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
- Gaste dink Small Wonder het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Nerina Street, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang