Successfully reported

Smalstaan Bo

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Roxanne D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantastiese plekkie by die see. Goeie diens gekry van die gasvrou wat ons verwelkom het. Uitsig oor die see en so lekker om net oor die pad te kan stap see toe. En vir koue aande het ons 'n heater gehad wat baie gehelp het. En dit is baie veilig om te bly, selfs met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus Adriaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alle verwagtinge oortref. Dit is asemrowend, woorde kan nie die eenheid se luuksheid en uitsig beskryf nie. Anna het uit haar pad gegaan om als so gerieflik te hê. Smalstaan Bo gaan ons nog baie sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Bo
Julle is altyd welkom en volgende keer bly julle langer.

Philip J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, sal beslis weer gaan kuier! Fantasties! Ligging! Ons gasvrou was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Bo
Julle is altyd welkom by ons.

Celine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Ongelooflike uitsig en baie rustige verblyf. Ons het verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
Smalstaan Bo
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Sylvia O
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Amazing view. Amazing view. The unit had everything you will need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Bo
Thank you, Sylvia. You are welcome any time.

Carien M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Wonderlik! Wat 'n heerlike vakansie! Die eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Anna was 'n wonderlike gasvrou! Ons kan nie wag om weer te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
Smalstaan Bo
Julle is altyd welkom by ons.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e14c4bd507fc16ddf56980650087b13edf736740b36f984b3b1b7a47e5a4eaf21158294c09dd6399e35968c8e71e0163573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 22 Beach Avenue Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054543683914 22.389960603878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang