Successfully reported
+20

Smalstaan Bo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Smalstaan Bo is op die eerste verdieping van 'n strandfrontkompleks geleë en is ideaal vir 'n gesinswegbreek in die skilderagtige Heroldsbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en skuifdeure wat na 'n balkon met tuinmeubels en 'n ingeboude braai lei. Die volle DStv-pakket en gratis WiFi is ingesluit.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Die see is oorkant die pad en die groot getypoel is net 50 m ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Roxanne D
5.0
Fantastiese plekkie by die see. Goeie diens gekry van die gasvrou wat ons verwelkom het. Uitsig oor die see en so lekker om net oor die pad te kan sta...
Sien meer
Aug 2025
Gerhardus Adriaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Alle verwagtinge oortref. Dit is asemrowend, woorde kan nie die eenheid se luuksheid en uitsig beskryf nie. Anna het uit haar pad gegaan om als so ger...
Sien meer
Apr 2025
Philip J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, sal beslis weer gaan kuier! Fantasties! Ligging! Ons gasvrou was fantasties!
Mrt 2025
Celine V
Saam met lewensmaat
4.8
Ongelooflike uitsig en baie rustige verblyf. Ons het verblyf geniet.
Sep 2025
Sylvia O
4.8
Amazing view. Amazing view. The unit had everything you will need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smalstaan Bo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Avenue, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e14c4bd507fc16ddf56980650087b13edf736740b36f984b3b1b7a47e5a4eaf21158294c09dd6399e35968c8e71e0163573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 22 Beach Avenue Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054543683914 22.389960603878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang