Successfully reported

Smirna Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal Smirna Gastehuis vir seker weer aanbeveel en self daar oornag indien nodig. Eienaars baie gasvry en ons is goed ontvang. Eenheid baie goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Baie skoon en stylvol toegerus, geen oordadigheid. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek beveel Smirna baie sterk aan. Die kamer is netjies en baie goed uiteengesit, baie lekker vir oornagverblyf. Die voertuig is veilig. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan
Smirna Guest House
Dankie Pieter. Ons het julle ook baie geniet. Sien uit na 'n volgende kuier. Groete en mooi loop. Dan en Annetjie.

Elrich C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons kuier was kort maar baie lekker. Geriewe is uitstekend vir die billike prys. Ons het baie lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dan
Smirna Guest House
Thanks Elrich. Kan ek jou solank boek vanaf die naweek vir 3 weke. Dankie groete Dan.

Renier B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons sou graag langer wou bly om die mense en omgewing te eer ken. Ons was op pad van Pretoria na Augrabies en dan die Weskus, het hier oorgeslaap en is hartlik welkom ontvang! Die eenheid het 'n ruim sit- en eetkamer. Die eienaar het ons selfs vroegoggend uitgesien al was dit nog donker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2025

We were disappointed. Disappointing. Room directly next to the kitchen. Noisy and smelly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Dan
Smirna Guest House
Ek is jammer vir die slegte ondervinding. Die kombuis is drie vertrekke vanaf enige slaapkamer. Ons poog om te alle tye ons gaste in ag te neem.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Langenhoven Street, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f7e4439d6fde1500bb75ae786b1d0b5f7323f2e43b5f3771a2d80527a2679ac9147e3c175e832ede57262c4652812311cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 22 Langenhoven Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.948575173527 24.716615529075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang