Successfully reported

Sneeukop Mountain House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Self diens (Nota: skoonmaak diens vir langer verblyf besprekings kan by die eienaar aangevra word teen ‘n addisionele fooi en indien die skoonmaker beskikbaar is)
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van 1.8 km na die verblyfplek lei. Dit is geskik vir klein en groot voertuie, maar nie vir voertuie met laeprofielbande nie. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Let asseblief daarop dat die gebruik van Uber of soortgelyke saamrydienste nie in hierdie area aanbeveel word nie.

Die hek moet te alle tye gesluit wees. Gaste moet wag totdat die hek gesluit is voordat hulle ry.

Die verblyfplek is baie naby aan die berg en dus ook aan verskeie wildlewe se natuurlike habitat. Gaste moet asseblief die wildlewe en plante op die plaas respekteer. Alhoewel die bobbejane oor die algemeen skaam is, moet gaste nie die bobbejane nader of voer nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien die eienaar self 2 honde het.
Geen partytjies, funksies of ekstra/besoekende gaste word toegelaat nie.
Geen vuurwerke word toegelaat nie.

Die eiendom is selfsorg, so indien enige vuil skottelgoed agtergelaat word, sal dit onderhewig wees aan 'n bykomende skoonmaakfooi. Die koste sal na goeddunke van die eienaar bepaal word.

'n Skoonmaakdiens vir langer verblyf kan teen 'n ekstra koste met die eienaar gereël word, onderhewig aan die beskikbaarheid van die skoonmaker.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lustigaan Road, Suider Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01cd09d35150fee8fc7c96e3c71160825bb786ba59621fd73a24afd3aaaa11134c3cd7500905df280cdf2207a15bb753cbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 Lustigaan Road Suider Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.759730112463 19.01998962172
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang