Snoesige Kus Woonstel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Blesbok Street, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Snoesige Kus Woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die grondvloer van die eienaar se eiendom in die hartjie van Scarborough, 'n rustige bewaringsdorpie aan die rand van die Kaappunt Natuurreservaat.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is 'n toegewyde werkspasie en toegang tot gratis WiFi. Hierdie eenheid het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Buite kan gaste 'n privaat tuin met draagbare braaigeriewe geniet. Die dorp bied 'n ongerepte strand met wonderlike branderplankry en vlieërbranderry, en die berge is perfek vir verkwikkende staptogte of roetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Blesbok Street, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Blesbok Street, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang