Snoesige Kus Woonstel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Blesbok Street, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Snoesige Kus Woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die grondverdieping van die eienaar se huis in Scarborough, 'n rustige dorp aan die rand van die Kaappunt-natuurreservaat.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en TV. Daar is 'n werkruimte en gratis WiFi. Die woonstel gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Daar is 'n privaat tuin met draagbare braaigeriewe. Die dorp bied 'n pragtige strand waar gaste kan branderplankry en sweefski. Gaste kan ook die berge te voet verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Blesbok Street, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Blesbok Street, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang