Successfully reported
+10

Snooze @ 7

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R690 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Snooze @ 7 is 'n enkelwoonstel wat gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Gardenia Park, Bloemfontein bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die enkelwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat tuin en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker en rustig. Baie vriendelik ontvang en die eienaar het regtig baie moeite gedoen om ons te help en ons verblyf aangenaam te maak.
Okt 2025
Esme R
5.0
Heerlik ontspan. Ek kon die plekkie maklik kry. Gawe gasheer.
Sep 2025
Marianne L
Saam met vriende
5.0
Net wat ons nodig gehad het ná 'n lang dag op die pad. Heerlik. Baie dankie.
Sep 2025
Gj H
5.0
Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, goeie WiFi, troeteldier vriendelik. Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, goeie WiFi - alles wat mens nodig het ...
Sien meer
Sep 2025
Wilhelm S
5.0
Great stay, value for money. Very nice, Brian was so accommodating and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Snooze @ 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6396f0bc0fb7476a33ff9db8c95c875312a572b1629d86166e83d5fd33aa04fe67dd84e7b79f4fd13668e04996ea8a0c9a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 46 5 1 5 7 Gardenia Avenue Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129030972752 26.168311504379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang