Successfully reported

Snooze @ 7

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerhard L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie baie lekker en rustig. Baie vriendelik ontvang en die eienaar het regtig baie moeite gedoen om ons te help en ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme R
1 nag
5.0
Sep 2025

Heerlik ontspan. Ek kon die plekkie maklik kry. Gawe gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Net wat ons nodig gehad het ná 'n lang dag op die pad. Heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gj H
1 nag
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, goeie WiFi, troeteldier vriendelik. Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, goeie WiFi - alles wat mens nodig het vir oornag op die lang pad. My kat was ook heel gelukkig met die verblyf en ek is dankbaar dat dit bereid was om haar te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great stay, value for money. Very nice, Brian was so accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan N
1 nag
5.0
Aug 2025

Convenient stay-over for long travel. The owner was very friendly and helpful. It was very well priced and conveniently located close to the highway, while still in a safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junie L
1 nag
5.0
Aug 2025

Refreshing. Absolutely a pleasure to stay at Snooze @7. Clean, safe, friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfect for an overnight stay. The accommodation was excellent, close enough to the freeway for an early getaway the next morning, but no noise. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
1 nag
5.0
Jul 2025

Aangenaam en veilig. Ons was baie vriendelik ontvang na 'n baie lang en moeilike reis. Die eienaar was baie hulpvaardig. Die akkommodasie was skoon, netjies en veilig. Daar was selfs 'n slaapplekkies vir ons kat reg gemaak. Ons kan Snooze @ 7 hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Mooi, lekker, rustig. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Gardenia Avenue, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6396f0bc0fb7476a33ff9db8c95c875312a572b1629d86166e83d5fd33aa04fe67dd84e7b79f4fd13668e04996ea8a0c9a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 46 5 1 5 7 Gardenia Avenue Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129030972752 26.168311504379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang