Successfully reported
+7

Die Snuffelhond

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kersbos Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Snuffelhond is in Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 mense.

Die ruim woonstel het 'n privaat ingang en bied 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan. Die woonstel het 'n TV. Die Snuffelhond bied gaste 'n patio met toegang tot die tuin en braaigeriewe.

Hermanus bied 'n verskeidenheid restaurante, winkels, stalletjies asook uitkykpunte vir walviskyk. 'n Verskeidenheid doendinge kan ook in die area geniet word, wat wissel van zipline-toere, bergfietsry, abseil, haaihokduik en meer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carlene A
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Dus was 'n ongelooflike tyd by Shuffelhond. Was wonderlik ontvang en behandel, en die mooiste tuin en see-uitsig.
Okt 2025
Kayla P
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. My partner and I had the best time in our little home away from home. The couple owning the property was a very sw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rob D
Saam met lewensmaat
5.0
A great affordable accommodation. Very pleasant, the property was clean, well equipped and very central.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Claire N
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful and tranquil stay. Our stay was lovely. Magda ensured that we were comfortable; she even borrowed a baby cot for our 5-month-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Corinne L
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik gerus en gekuier! Ons het heerlik in die woonstel gekuier. Goed geleë, netjies en skoon gewees. Heerlike stoep waar ons kon braai. Beslis waar...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 22 Kersbos Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Snuffelhond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Kersbos Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5508dfe4f83bd8ef257f4641729847fe541acb897efa087235a29bad5aa801f586ff3e26cfcf526934db27c62f22af837e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 22 Kersbos Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.417067 19.152591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang