Successfully reported
+43

Soek 'n Slapie Guesthouse

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Church Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Soek 'n Slapie Gastehuis bied B&B en is in die klein dorpie Williston geleë. Hierdie historiese huis is oorspronklik in 1862 gebou en het van die oorspronklike kenmerke.

Verblyf by Soek 'n Slapie Gastehuis bestaan uit 9 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Daarbenewens het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier en elektriese komberse.

Ontbyt word bedien by die restaurant wat 250 meter van die eiendom af geleë is, waar ander maaltye ook bestel kan word. Die gastehuis bied ook WiFi, 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area, wasgoeddienste en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Riana S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Kamers is skoon en netjies, en ons het 'n gasvrye ontvangs gehad.
Okt 2025
David D
Saam met vriende
5.0
Lekker. Vriendelike diens en netjies.
Aug 2025
Sarel T
5.0
Beslis waarde vir geld omdat alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap is daar. Baie lekker gebly, ja. Alles werk en is skoon en netjies.
Aug 2025
Anneli S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie Soek 'n Slapie! Uitstekende diens, waarde vir geld, gerief, veilig! Ons het so lekker gebly! Ons kon rustig inboek, ons sleutel kry en gaa...
Sien meer
Apr 2025
Jacques V
Gesin met tieners
5.0
Beste op die dorp. Baie goeie akkommodasie en baie goeie gasheer. Sal weer daar bly en by hulle restaurant gaan eet.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Church Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Soek 'n Slapie Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Church Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b83c9ddb40ba06632eddd723549c72729d06c031760cfada4e52df6ac82ce86035e4a3fee393bea59676ff9179e71d2210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 5 Church Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.33979111049 20.919287374205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang