Successfully reported
+23

Soetdoring Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R328, Zeekoegat Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Soetdoring Selfsorg is in 'n rustige en vreedsame omgewing met uitsigte oor die Outeniekwaberge geleë en is 'n rustieke wegbreek wat selfsorgverblyf bied net 7 km buite die dorpie Oudtshoorn.

Soetdoring Selfsorg bied die ideale wegbreek vir paartjies, familie en vriende van alle ouderdomme en bied gaste 'n keuse van klipkothuise en lieflike houthutte. Die eenhede het lugversorging vir gerief en gemeubileer met gemaklike dubbelbeddens of enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei, en gaste kan in die wintermaande voor 'n gesellige kaggel ontspan. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Die eenhede maak oop op lieflike patio's met sitplek buite en braaigeriewe met uitsigte oor die omgewing. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien vir al die eenhede. Neem asseblief kennis dat die dam se watervlakke kan daal.

Zeekoegat Farm sal volledig deur sonpanele aangedryf word vir elektrisiteitsopwekking vanaf Maart 2025, so beurtkrag behoort nie 'n probleem te wees nie.

Oudtshoorn bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede soos die Kango-grotte, die Volstruisplaas, die CP Nel, of die CJ Langenhoven-museum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Denver H
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! One night only stay is far too short to fully experience the place. Despite this, the stay was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Aldo V
Gesin met tieners
5.0
Ons kom weer! Beeldskone plek. Ons kom weer!
Aug 2025
Jason F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, beautiful and wonderful. I really enjoyed my stay, just would like them to check the connections more often for our safety an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Madalene L
Saam met vriende
5.0
Dit is so lekker om oggende wakker te word met die natuur om jou. Lekker rustig, mooi natuurskoon, die dam met sy mooi weerkaatsings groet jou oggend ...
Sien meer
Jun 2025
Coreen H
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, verwelkomend en netjies. Weens ongure weer die vorige dag was die pad na die huisies nie begaanbaar met 'n gewone voertuig nie. Ons is alternati...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the R328, Zeekoegat Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soetdoring Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R328, Zeekoegat Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24abce22bdeb30b0cc746d019a89c8bc0f41bba7c5385cd5fa9bd07a327e42bb37cf4cc1bb33f159813a6adf638b5bc5cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 3) 123 5 1 5 Off the R328 Zeekoegat Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.630345652924 22.155686306063
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang