Successfully reported

Soetdoring Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Denver H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent! One night only stay is far too short to fully experience the place. Despite this, the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Thank you for the visit and the great review

Aldo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons kom weer! Beeldskone plek. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie vir die kuier

Jason F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful, beautiful and wonderful. I really enjoyed my stay, just would like them to check the connections more often for our safety and ensure that it's safe for us to use. Also, I did not have a braai tong for the wood and the drinking glasses were small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madalene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Dit is so lekker om oggende wakker te word met die natuur om jou. Lekker rustig, mooi natuurskoon, die dam met sy mooi weerkaatsings groet jou oggend en die eende wat so lekker swem en baljaar in die water. Heerlik met die kaggel saans, dit is regtig alles kos vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie Madelene vir die kuier by ons en die mooi resensie!

Coreen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ruim, verwelkomend en netjies. Weens ongure weer die vorige dag was die pad na die huisies nie begaanbaar met 'n gewone voertuig nie. Ons is alternatiewe akkommodasie in die gastehuis aangebied. Dit was 'n lieflike kamer met al die nodige en meer. Personeel was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Coreen! Ons is jammer die weer het nie saamgespeel nie. Ons sien julle hopelik weer as die son skyn

Merle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustic bliss. A well-equipped, comfortable cabin close to a dam. Be prepared for a dirt road to reach the property. We had an indoor fireplace which we put to good use for our winter stay. We had a wonderful time at Soetdoring. It was so lovely waking up to the sounds of ducks and distant cattle on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Thank you for the visit and review.

Matthew M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very enjoyable. It was most enjoyable with a stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie lekker, netjies, rustig - mooi beeste. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Dankie vir die kuier by ons

Cindelene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie skoon. Baie skoon, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Baie dankie vir die kuier by ons

Hendrik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker, lekker, lekker. Lekker uitgerus. Mooi uitsig oor dam vol voëllewe. Netjies en skoon. Dankie Soetdoring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristy
Soetdoring Selfsorg
Lekker Bly julle het die kuier by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kristy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R328, Zeekoegat Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24abce22bdeb30b0cc746d019a89c8bc0f41bba7c5385cd5fa9bd07a327e42bb37cf4cc1bb33f159813a6adf638b5bc5cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 3) 123 5 1 5 Off the R328 Zeekoegat Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.630345652924 22.155686306063
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang