Successfully reported

Soete Rus

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Nadeema I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Comfortable and awesome. Our stay was excellent. The person staying on the premises was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nawaal W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Awesome stay. What an amazing place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khuthala R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

We had a peaceful weekend. Nice, safe, and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Daar is swembad, jacuzzi, pooltafel, klein golf grasstrokie - dit was perfek! Ons het die huis ongelooflik geniet – met die swembad, jacuzzi, pooltafel en selfs ’n klein gholfbaan, was dit uiters vermaaklik. Die kamers wat apart van die hoof kuierarea geleë is, was ’n absolute wenner vir privaatheid. Die ruimtes is ruim en goed toegerus – ons het niks kortgekom nie. Tandiwa se vriendelikheid en goeie maniere het opreg indruk gemaak. Hy was altyd bereid om te help, sonder om ooit indringend te wees. Die ligging is ideaal – naby winkels en heerlike ontbytplase. Ons sal sonder twyfel weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynorentia A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Ball of a time. Amazing stay, just a few things to consider: the gas stove had no gas bottles, we had loadshedding, please invest in a UPS. The pool wasn't cleaned properly; we found broken glass in the pool. The main concern is the balcony; it needs to be steady, please look into this. Other than that, this place is amazing. I would go back any time of the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chandre A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Perfect breakaway. Our stay at Soete Rus was lovely. The view from the balcony is beautiful and the house is very spacious - we were also surprised to see that the house has a jacuzzi, putt-putt area and a dart board. The neighbours are nice and friendly people and the house is central and close to the beach and shops. We are very happy with the housekeeper's attendance; he was very helpful and attentive. The owners were also very friendly and helpful when we required their assistance. We will definitely recommend Soete Rus to friends and family .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keanan J
Kort verblyf
4.2
Mrt 2025

Amazing. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Nov 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malcomb D
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Sep 2023

Beautiful home in a dodgy area. Beautiful big home which accommodated 16 of us comfortably. Unfortunately, that's where the good news ends. Bedtime on Friday night and one room was absolutely filthy. Sheets and pillows obviously not cleaned and even a condom wrapper under the pillow. Two rooms flooded when it rained. The live-in butler is more like an unwanted guest and is fairly dodgy himself. Although he helped an enormous amount to unpack and clean up all our mess it was rather uncomfortable having him hanging around all the time. Calls to the homeowner go unanswered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Jenene
Soete Rus
Goeiedag Malcomb, Ons het ondersoek ingestel op die aanklagtes in die bogenoemde resensie. Eerstens, een van jou gaste het 'n tas op die bed neergesit waar die kondoom papiertjie uit sy sak op die bed uitgeval het. Ons as eienaars het persoonlik 2 dae voor julle groep gekom het daar geslaap en daar was geen kondome gebruik in daardie tyd nie. Ons ontvang ook video's van elke vertrek in die huis voor elke gas arriveer. Een van julle gaste, Maritha Wagner, het ook voor die tyd die huis besoek om die huis te versier vir die 50ste verjaarsdag partytjie. Maritha het vir my 'n persoonlike boodskap gestuur oor hoe netjies en skoon die huis is. Ons het wel agtergekom dat daar by twee van die kamers se skuifdeure 'n klein lekkasie by die rubber was en met die groot reënstorm in die Kaap 'n bietjie water in die kamers kon inkom. Dit het egter nie oorgespoel nie. Dit word tans aandag aangegee. Ons is nie seker wat die aanklag teen Tadiwa, die huishulp, is nie. Sy dienste word gratis aangebied en het homself nog nooit as 'n oorlas vir enige gas gemaak nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jenene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Suikerkan Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA404e8a34def4dbd013d578ace9fe38c077e68b12d58a2dade7f98e559df3e6dce42d6cfa3cee616669e507b96d019a7954e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16) 10 5 1 5 52 Suikerkan Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.076520295731 18.037501573563
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang