Successfully reported
+15

Soho on Rose

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rose Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 079 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Soho on Rose is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat te midde van die gewoel van hierdie lewendige stad wil bly.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ingesluit.

Buite, op die balkon, het gaste toegang tot bykomende buitesitplek met uitsigte op Tafelberg - ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somer wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 6 Rose Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 079
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 079
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 079
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rose Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e6c8a0369e242521fb81a62a37026190a9801699085937c8f19720a76c14f45916aea2ac4062cf1bbebd00d4b0ae7588b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 079 per nag, vir 2 mense 6 Rose Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.918026 18.418552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang