Successfully reported
+11

Sol y Sombra

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2184 Coot Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sol y Sombra is 'n selfsorg-ateljee-eenheid wat net 500 m vanaf Silversand-strand in Bettysbaai geleë is. Hierdie knus en huislike oopplan-ateljee het sy eie ingang en kom met teëlvloere en houtmeubels.

Die ateljee het slaapplek vir 2 mense en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en handdoeke word voorsien. Daar is 'n verhitte buitestort in die omheinde binnehof.

Gaste kan hul eie maaltye voorberei deur die geriewe in die kombuisie te gebruik, wat 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, induksiebord en 'n verskeidenheid kooktoebehore en kookware insluit. Die eenheid het 'n gemaklike rusbank en 'n 2-sitplektafel in die kombuisie. Buite in die binnehof is daar 'n tafel met stoele en braaigeriewe.

Sol y Sombra is 5 km vanaf Harold Porter Botaniese Tuine en 15 minute se ry vanaf Kleinmond. Gordonsbaai is sowat 30 km weg en Hermanus is ook naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mariette J
5.0
Heerlik. Ja, baie lekker gebly. Hoop om weer kans te kry.
Okt 2025
Robert C
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf het beslis die gemoed goed gedoen. Besonders lekker gebly, al was dit nie lank nie. Sal beslis volgende keer veel langer bly. Atmosfeer, liggi...
Sien meer
Sep 2025
Rynier Van Der Watt L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Dit was by verre beter as wat ons gedink het. Groot dank aan die wonderlike eienaars vir die wonderlike voorreg wat ons gehad het om in ju...
Sien meer
Sep 2025
Jane F
Saam met lewensmaat
5.0
We had a wonderful stay and would like to visit again. Lovely. We enjoyed the well-chosen decor and the many little personal touches th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Christopher B
5.0
Quaint coastal town charm perfect for a getaway. Absolutely lovely place to stay! Very neat and homely place to stay where every effort...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2184 Coot Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sol y Sombra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2184 Coot Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MTg0NmU4LWZmMDUtNGUwNS05YzZjLTE5NDI3YzViZWNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 2184 Coot Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.3673659 18.882123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang