Sola Gratia
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 De Jager Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sola Gratia is 'n gastekamer in Fichardt Park, Bloemfontein. Dit is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe, hospitale, skole en die N1-hoofweg.
Die kamer het sy eie privaat ingang. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe insluit, daar is geen wasbak om skottelgoed te was nie. Die kamer beskik ook oor 'n TV met toegang tot OpenView en gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 De Jager Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Sola Gratia het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 De Jager Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang