Successfully reported

Sola Gratia

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ruan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendlik & gasvry. Was beter as verwag gebaseer op vorige plekke waar ons gebly het. Vriendelike familie en oulike hondjie laat jou gou tuis voel. Bed was lekker hard en het lekker geslaap. Interessante badontwerp en langer as gewoonlik vir lekker ontspan na 'n lang ry. "Kas" kombuis het yskas en koffie/tee geriewe asook eetgerei. Uber Eats het blykbaar min drywers so het baie lank gevat vir kos om te kom. Baie mooi tuin en stil en veilige area. Ons hond het ook 'n lekker tyd gehad so die groot tuin en parkie reg oorkant die huis was perfek. Sal beslis weer hier bly as ek eendag in Bloemfontein moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Het familie besoek en 'n verjaardag gevier. Dit was baie skoon, gerieflik en naby aan die plekke wat ons besoek het. Goeie waarde vir geld, skoon en 'n baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Voldoende. Skoon en netjies. Definitief net vir oornag akkommodasie. Bed was krakerig en sal dalk goed wees om in 'n nuwe bed en lugversorger te belê. Andersins was die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jennifer G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Would definitely use again. Erna is very friendly. Accommodating. Instant bond. Lovely room. Good location for schools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Velme H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlik. Baie dankie vir julle tegemoedkomendheid terwyl ons baba in die hospitaal was. Ons het heerlik gebly. Die ligging is wonderlik. Slegs 3 minute van Rosepark en 'n winkelsentrum af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gracia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Netjies, veilig en bekostigbaar. Baie netjiese plek met vriendelike mense. Badkamer met bad en stort en baie lekker bed om op te slaap. Sal weer gebruik. WiFi is ook beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moshe D
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

I had a wonderful time during my stay. The area is safe and quiet and is easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

1-stop plekkie. Skoon en netjiese plekkie. Ideaal geleë vir oorslaap. Naby geriewe en hoofweg. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie H
Kort verblyf
4.2
Jul 2023

Veilige verblyf naby die skougronde, netjies. Vriendelikke ontvangs, het my op hoogte gehou van beurtkrag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Loraine L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2023

Netjies en bekostigbaar. Kan dit aanbeveel vir reisigers wat net wil oorslaap. Alles is daar wat benodig word. Daar is te min muurproppe wat ondervang word deur verlengtoue reg rondom die kamer wat nie ideaal is nie. Vir 'n vinnige oorslaap is dit goed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Jager Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MDgxZDU1LWRiMDUtNDZlZC05YmQzLTFhNWJiYzY2OTBhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 16 De Jager Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1368693712 26.178715626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang