Successfully reported
+5

Sola Gratia

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Jager Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sola Gratia is 'n gastekamer in Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe, hospitale, skole en die N1-hoofweg.

Die kamer het sy eie privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is basiese selfsorggeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Daar is nie 'n wasbak vir skottelgoedwas nie. Die kamer het ook 'n TV met toegang tot OpenView en gratis WiFi.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal weer daar oorslaap. Die paar dae was baie lekker, baie sentraal, die mense is baie vriendelik en alles daar wat ons nodig gehad...
Sien meer
Okt 2025
Ruan S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendlik & gasvry. Was beter as verwag gebaseer op vorige plekke waar ons gebly het. Vriendelike familie en oulike hondjie laat jou gou tuis voel. Be...
Sien meer
Mei 2025
Andries L
Saam met lewensmaat
5.0
Het familie besoek en 'n verjaardag gevier. Dit was baie skoon, gerieflik en naby aan die plekke wat ons besoek het. Goeie waarde vir geld, skoon en '...
Sien meer
Okt 2024
Helga C
Saam met lewensmaat
4.6
Voldoende. Skoon en netjies. Definitief net vir oornag akkommodasie. Bed was krakerig en sal dalk goed wees om in 'n nuwe bed en lugversorger te belê....
Sien meer
Nov 2024
Jennifer G
Saam met lewensmaat
4.6
Would definitely use again. Erna is very friendly. Accommodating. Instant bond. Lovely room. Good location for schools.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 De Jager Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Sola Gratia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 De Jager Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MDgxZDU1LWRiMDUtNDZlZC05YmQzLTFhNWJiYzY2OTBhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 16 De Jager Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1368693712 26.178715626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang