Successfully reported

Soloko Wildplaas

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Erika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik wegbreek. Padaanwysings was duidelik, gasheer maklik bereikbaar en baie behulpsaam. Verblyf bied alles wat nodig is in 'n goed versorgde houthuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vrek lekker. Ons was warm verwelkom deur Charne en sy die aanwysings en reels mooi verduidelik. Die ontbyt was regtig baie lekker en diens uitstekend. Dankie vir jul gasvryheid, ons sien jul binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calamaine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfek. Dit was baie lekker, sal weer wil gaan. Die rustige atmosfeer is baie ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Kalm, rustig en vredevol. Ons was aangenaam verras. Ons was baie vriendelik ontvang deur Alec en Charme. Hulle was baie behulpsaam in alle opsigte en het ons dadelik welkom laat voel. Die akkommodasie was keurig ingerig, met alles wat mens nodig het, lekker privaat en pragtig skoon. Ons kon selfs 'n kameelperd en bokke 'n klein entjie van ons dophou. Ons was regtig spyt dat ons nie langer bespreek het nie, maar sal beslis gou weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans U
1 nag
5.0
Mrt 2025

Bitter lekker plek en baie netjies. Ons het 'n wonderlike aand gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker rus en wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Dit was so lekker om wild van naby te sien. Die Nyalas het om ons eenheid gewy.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie lekker en rustig! Soloko Wildplaas was 'n lekker wegbreek en sal vir seker weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Lekker natuur skoonheid en rustige omgewing. Lekker buite in die natuur met skoon en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Name J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netjies en skoon. Dankbaar aan eienaars van Soloko wat behulpsaam was nadat ons verdwaal het. Het baie lekker gebly en welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Short and sweet. We arrived late and left early, so didn't have time to explore the venue. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5.8 km from the R62, Soloko Wildplaas, 20 km from Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a93db3c893606633dd2c6356342e48a36cc41c43d1424c4f79b6e50d7339e9d7e16bde174ca9df32f36a5f179bae6f95a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5.8 km from the R62 Soloko Wildplaas 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.928882399326 24.399089414246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang