Successfully reported

Somerset View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alexandra B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Wonderful. Very centrally located with beautiful views. Home away from home! I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lieflike plek en gasvrou baie vriendelik! Heerlik gebly in lieflike kamers met alles wat jy mag nodig hê. Heerlike ontbyt teen 'n klein addisionele fooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld. Puik akkommodasie met vriendelike ontvangs en uitstekende fasiliteite. Die ontbyt was iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Somerset View Guest House
Dankie Nico. Waardeer die 5 rating!

Janine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gasvry en netjies. Emsie is 'n dierbare gasvrye gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Ek sal haar gastehuis met lof aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Somerset View Guest House
Dankie Janine

Fatima A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Warm welcoming and beautiful location. The welcome we received was warm and friendly by our hosts. It did not take long to get the paperwork done and to get our room. I had a problem elsewhere and they helped me in no time for accommodation by them. Beautiful scenery. Wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Somerset View Guest House
Thank you so much, Fatima. It was a pleasure serving you as 5-star guests. See you soon again when visiting Cape Town.

Jonine M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Defnitief die moeite werd! Sal weer daar bespreek. Baie netjies, super skoon en goed uitgerus met wat mens nodig het. Hope pakplek, en fantastiese badkamer. Lieflike uitsig! Sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Somerset View Guest House
Baie dankie. Groete

Marika A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon verblyf asook veilige parkering. 5 sterre. Sal beslis terugkeur na Somerset View Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Somerset View Guest House
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg.

Lana N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome! We thoroughly enjoyed our stay and will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emsie
Somerset View Guest House
Thank you so much for your kind review.

Erika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Heerlike skoon en netjiese verblyf met 'n pragtige uitsig oor Strand. Lekker swembad om af te koel. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emsie
Somerset View Guest House
Dankie Erica, sien uit om u weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Lobelia Street., Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHK1Y8lhAz1TKLfL7vo7OOk3J7oUd1GWimgUP9Cx2vw26pWYYYX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 32 Lobelia Street. Somerset West 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06378 18.8205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang