Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Acacia 202 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Acacia 203 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Acacia 204 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Acacia 209 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Acacia 211 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Acacia 225 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Acacia 229 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Acacia 227 - 3b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Sekelbos 300B - 2b+loft/6 sleeper luxury
Selfsorg
Sekelbos 301A - 2b+loft/6 sleeper luxury
Selfsorg
Maroela 11 - 2b+loft/6 sleeper luxury
Selfsorg
Karee 101 - 2b/4 sleeper rustic
Selfsorg
Karee 109 - 2b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Karee 117 - 2b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Karee 120 - 2b/6 sleeper luxury
Selfsorg
Sekelbos 302A - 2b+loft/6 sleeper luxury
Selfsorg
Sekelbos 302B - 2b+loft/6 sleeper luxury
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R290.00 per voertuig.
'n Sleutel- en breekskadedeposito sal vereis word.
Ons tel kinders vanaf 2 jaar en ouer as 'n persoon, dus vorm hulle deel van die aantal persone per eenheid. Geen harde musiek word toegelaat nie, geen verskuiwing van eetgerei, breekgoed, beddegoed, ens. word tussen eenhede toegelaat nie, aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het. Geen funksies word by die eenhede toegelaat nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke bring. Hout is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Al die paaie in Sondela is grondpaaie. Geen troeteldiere word op Sondela toegelaat nie. Alle eenhede het lugversorging. Om van die lugversorgers gebruik te maak, kan koepons by ontvangs gekoop word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang