Sondela Nature Reserve and Spa Country House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Volpension-tariewe is op aanvraag beskikbaar.
Let asseblief daarop: Geen kinders onder 16 jaar word by die Country House toegelaat nie.
'n Ekstra eenmalige bewaringsfooi per voertuig sal vereis word. Gaste moet hieroor navraag doen, aangesien die fooi onderhewig is aan verandering.
Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R290.00 per voertuig.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Tweefontein 426 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang