Successfully reported
+27

Sonnestrale House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: LillieCrona, No. 46, Manaba Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 699 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sonnestrale House is in die dorpie Margate aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die dorp is sowat 20 km suidwes van Port Shepstone geleë en welbekend vir sy strande, snorkel en branderplankry. 'n Ideale wegbreek vir diegene wat 'n vakansie van ontspanning soek.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 1 koningingrootte-bed, asook die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer op die onderste verdieping beskik oor 3 stapelbedstelle.

Die eerste en tweede badkamer is toegerus met 'n bad met stortkop en toilet. Die derde badkamer het 'n stort en toilet en die vierde badkamer het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n sitkamer met 'n slim-TV en DStv, gaste moet egter hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Wi-Fi is beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n patio met ingeboude braai (bring asseblief eie rooster saam) en 2 toesluitmotorhuise in asook ekstra parkeerplek aan die agterkant van die huis deur die klein hek aan die kant van die huis.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

6

3 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Njabulo S
Saam met vriende
5.0
Our stay was great, the view is magnificent. The house does need some TLC. Our stay was just perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Clinton P
Saam met vriende
4.8
Fishing week with the boys. Very good location for guys that want to fish in that area. We had a very good time with a fishing spot clo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Tristan M
4.8
Would book again. Enjoyed our stay - good security provided - can't complain.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Kristy L
Gesin met klein kinders
4.8
We thoroughly enjoyed our stay. Will be back again soon. Spacious and clean with everything you need. Loved it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Yugen M
Saam met vriende
4.6
We enjoyed our stay. Safe and secure as well. We really enjoyed our stay at this establishment, especially the location, cost, free WiF...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • LillieCrona, No. 46, Manaba Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sonnestrale House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 699
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 699
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 1 699
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: LillieCrona, No. 46, Manaba Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6148651f127337010a4f1ccc7220a9be5f9b6cfbe45f02d9068cc8c287d22ea9ae514a38473816d245bfe18bd04bc97c0fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 699 per nag (plek vir 12) 34 5 1 5 LillieCrona, No. 46 Manaba Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.849780884164 30.386762022972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang