Successfully reported
+49

Sonop in Marloth

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4319 Soenie Street, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sonop in Marloth is 'n lieflike selfsorghuis geleë in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, sowat 800 m van die Krokodilrivier af. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n verskeidenheid buitengewone ervarings.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging wat voorafbetaalde meters en plafonwaaiers gebruik. Kwaliteit linne word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ysmasjien, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat swembad, 'n patio met 'n eetarea en 'n uitsig oor die wildtuin, 'n ingeboude braai-area en 'n boma-area om die rustige omgewing te geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar. Marloth Park spog met baie doendinge soos bergfietsry, spa-behandelings, pieknieks, restaurante en 'n winkelsentrum vir gerief.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Emmerentia S
Gesin met tieners
5.0
Kuier by Sonop was 'n fees! Die akkommodasie was puik! Die huisie is ten volle toegerus en alles wat jy moontlik kan nodig kry, is daar! Stylvol en ge...
Sien meer
Okt 2025
Janeske T
Saam met vriende
5.0
Puik. Ek sal die akkommodasie regtig aanbeveel. Alles van die plek was puik, reg deur tot by die kommunikasie met die eienaar. Baie dankie.
Sep 2025
Liz H
Gesin met klein kinders
5.0
'n Onvergeetlike ervaring wat ons beslis weer sal wil beleef! Ons het die aand vreeslik geniet en sou graag langer wou bly! Die huis was pragtig, netj...
Sien meer
Jul 2025
Berne G
Saam met lewensmaat
5.0
Beste in Marloth. Wat 'n great plek om te bly in Marloth. Naby die hoofpad, maar ook so geleë dat jy nie die verkeer op die pad hoor nie. 'n Mooi wate...
Sien meer
Jul 2025
Eg F
Gesin met tieners
5.0
Rustig, baie lekker! Baie lekker gerieflike verblyf, baie goed toegerus.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4319 Soenie Street, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Sonop in Marloth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4319 Soenie Street, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe47efb869bedb4c5ec5cdf01b524ca6962a9cb87ec31a054d3e1bf0c3a8280fe47dd6d0d629b27c8c043a92b5f3fa5defa25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 4319 Soenie Street Marlothpark 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346583227771 31.804975028311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang