Successfully reported

Sonskyn-hoekie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lienkie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik, netjies, goed toegerus, mooi. Baie lekker, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het ons kuier baie geniet en die verblyf was puik. Ons het heerlik gebly en sal nie huiwer om dit aan te beveel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit baie.

Daniel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sonskyn by die see. Dit was perfek vir ons vir 'n langnaweek. Die plekkie is naby die strand en ons kon elke dag gaan stap sowel as die Cannon Rocks trail doen. Daar is 'n winkel naby by die karavaanpark waar mens die nodigste in 'n noodgeval kan kry. Ons het ook lekker kon braai en Martietjie het ons baie welkom laat voel. Die woonstel is goed toegerus en ons het niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ek is baie bly julle het dit geniet. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom. Vriendelike groete. Marietjie

Raymond V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Superb convenient accommodation. Super host. Great accommodation with all the little extras that make for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gerieflik en goed toegerus. Heerlik en gerieflik gebly. Daar is nie see-uitsig nie, maar mens hoor duidelik die see en die strand is net 'n klein entjie se stap. Baie goed ingerig en vriendelike ontvangs. Vir die dames wat dit soek, is daar net nie 'n spieel naby 'n muurprop nie - maar dit is die enigste negatiewe opmerking wat gemaak kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker en gemaklik en loopafstand van die see af. Alhoewel die weer nie saam gespeel het nie, het ons tog lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie vir mooi woorde. Waardeer dit Marius.

Annatjie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie rustige omgewing, stapafstand van die strand. Baie dankie aan ons gasvrou wat seker gemaak het als is in orde. Die plekkie is goed toegerus en mooi skoon gewees. Sal Sonskyn-hoekie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie Annatjie Vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit opreg Marietjie

Marissa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Was baie lekker en sal beslis weer daar bly. Die foto's wys net dat jy die see vanuit die huisie kan sien. Maar eintlik is die huisie agter in die jaart. Dis darem loopafstand van die see af, so dis nogsteeds die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marina Venter V
1 nag
5.0
Nov 2022

Ek het alles in uitstekende toestand gevind. Naby die see vir 'n stappie. Baie aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Sonskyn-hoekie
Baie dankie, Marina. Dit was lekker om jou te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZDQyOWRjLTJhM2EtNDJiMS04NGE5LWFhYTliODc1NjU2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 186 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.751328983678 26.535379241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang