Successfully reported
+9

Sonskyn-hoekie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sonskyn-hoekie is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap, geleë. Die eiendom is oorkant die pad van die strandfront af. Sonskyn-hoekie is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n TV. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei.

Cannon Rocks is bure van Woody Cape Natuurreservaat en is net 15 minute se ry vanaf Kenton-on-Sea. Addo Olifant Nasionale Park is minder as 100 km weg, en Gqeberha (Port Elizabeth) is 132 km ver. 'n Klein winkeltjie en 'n poskantoor is in Cannon Rocks beskikbaar vir noodsaaklike voorrade, en verdere inkopiegeriewe kan in Port Alfred gevind word, wat 30 minute se ry weg is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lienkie O
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, netjies, goed toegerus, mooi. Baie lekker, baie netjies.
Mrt 2025
Anna V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons kuier baie geniet en die verblyf was puik. Ons het heerlik gebly en sal nie huiwer om dit aan te beveel nie.
Des 2024
Daniel J
Saam met lewensmaat
5.0
Sonskyn by die see. Dit was perfek vir ons vir 'n langnaweek. Die plekkie is naby die strand en ons kon elke dag gaan stap sowel as die Cannon Rocks t...
Sien meer
Des 2024
Raymond V
Saam met lewensmaat
4.8
Superb convenient accommodation. Super host. Great accommodation with all the little extras that make for a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Riaan E
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik en goed toegerus. Heerlik en gerieflik gebly. Daar is nie see-uitsig nie, maar mens hoor duidelik die see en die strand is net 'n klein entj...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 186 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sonskyn-hoekie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZDQyOWRjLTJhM2EtNDJiMS04NGE5LWFhYTliODc1NjU2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 186 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.751328983678 26.535379241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang