Sonskyn Hof Guest House
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Van Riebeeck Avenue, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 260R1 134 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sonskyn Hof Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Jan Kempdorp en bied ruim, gerieflike verblyf aan gaste. Die gastehuis is ideaal vir gesinne, vriende, sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Verblyf is beskikbaar in 'n Koningkamer met 'n Tuinuitsig, 'n Dubbelkamer met 'n Tuinuitsig en 'n Gesinskamer. Elkeen van hierdie kamers bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eet- en leefarea wat gaste kan gebruik. Elke kamer sluit 'n TV met Showmax en DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in. Sommige van die kamers het ook 'n yskas-vrieskas.
Die gastehuis bied toegang tot gratis WiFi, 'n lokaal wat vir konferensies, klein troues en ander sosiale geleenthede gehuur kan word. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 117 Van Riebeeck Avenue, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Van Riebeeck Avenue, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang