Successfully reported

Sonskyn

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Heléne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons is so vriendelik ontvang, versorg en bederf. Dit was so positief. Christina is 'n ongelooflike gasvrou. Sy maak die ervaring baie positief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin S
1 nag
5.0
Jul 2025

Amazing, amazing, amazing. Absolutely amazing! By far the best view of Table Mountain and the art collection is incredible. Very warm hosts and all round just an amazing experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reino B
1 nag
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly, dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasies sal dit beslis vir almal aanbeveel. Beste plek, goed geleë, eienaar en personeel bitter vriendelik, voel soos huis. Baie dankie vir lekker kuier. Die uitsig spreek boekdele. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernette F
1 nag
5.0
Apr 2025

Kan ek vir altyd daar kom bly? Die plek is regtig 'n juweel. Alles was skoon en netjies en die uitsig vanaf die kamer was ongelooflik. Ons kon nie op die strand a.g.v. die weer stap nie, maar kon die hele aand voor die venster sit en na die see staar en luister. Alhoewel dit nie selfsorg is nie, sou 'n klein yskassie en ketel in die kamer 'n groot pluspunt gewees het. Bed het heerlik geslaap en hierdie plek sal ek beslis weer besoek. Vriendelikste gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Friendly and beautiful view. Christina was wonderful and so accommodating. Accommodate is right on the beach, which makes for an amazing view. The bed is very comfortable and the shower is wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Christina is 'n warm en vriendelike mens. Ons het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Going back soon! Very nice, very friendly, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het heerlik oornag, sal beslis aanbeveel. Kort verblyf. Vriendelike gasvrou, dadelik tuis gevoel. Pragtige uitsig na Tafelberg. Kamer netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Belloy Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77e3dd9a66738f62135e5d9e8e38962ee4427ad4b4359836cbe419691fd38f3c263a5f4e7cff2545d3b625b8d6a0a3f044e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 2 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804080117829 18.462407217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang